%

Please contribute articles. The topics are as wide as your experience. Contact me on [email protected].

t

Wintermark/Winter Market 2018 — Read more

If you would like to advertise on our site, please contact Adrian for info.

BBRA header image

Events

Fynbos Dienssentrum

— hou weer ‘n WINTERMARK 26 JUNIE – 07 JULIE 2018 in die N.G Kerkaal, 1ste Laan 36 Kleinmond – Maandag tot Vrydag 10:00 – 15:00 en Saterdae 10:00 – 13:00. Aangeheg ons pamflet vir meer inligting, of kontak Melanie of Averyl 028 271 3602 (08:00 – 14:00 Maan - Vrydag)

SLUIT AAN BY ROOIELS SE BUITELEWEPROGRAM

Buitelewe-geesdriftiges kan gerus gebruik maak van Rooiels se vakansieprogram om onder begeleiding aan interessante uitstappies deel te neem en ook meer oor die ons gebied se diere- en seelewe te wete te kom.

Two Conservation activities in Betty’s Bay

#1 Saturday 28th, October 1st, is the Penguin Palooza at Stony Point with SANCCOB and Cape Nature! If you have time…come and join us between 10h00 and 14h00. Bring along the family We will have penguins released just after 10h00.

Penguin Palooza 2017 Betty's Bay
Click to get a PDF

 

#2 Wildlife Conservation talks at Harold Porter from 18h00 to 20h00

rooiels conservancy talk number 4 28 oct 2017

lentemarkspring market

Fynbos Dienssentrum hou ‘n Lentemark in die NG Kerkaal, 1ste Laan 36 Kleinmond – Weeksdag 10:00 – 15:00 en Saterdae 10:00 – 13:00

Soos jy self weet het die koste van Kruideniersware, Vleis en Groente onsettend baie gestyg.

Baie, baie  dankie vir u wonderlike ondersteuning met ons Wintermark, dankie dat u ons fondsinsamelingspogings adverteer, daarsonder sou ons nie by almal kon uitkom nie..  Die Mark was ’n groot sukses.  Almal wat dit bygewoon het, het gepraat van die wonderlike gees by die Wintermark.

Fynbos Bazaar Basaar 2017